AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...