Rocco de Villiers vir Boeremusiek, Roco-styl. Fotos: Verskaf. “Vir jare lank al vra mense my ek moet ou boeremusiek met ‘n konsertina opneem, maar dan sê ek die wat die boeremusiek geskryf het is ...
Die konsertina sing. Die banjo rittel saam. Die baskitaar tjommel in die agtergrond. “Bosveldvastrap”, “Sarie Marais”... Dis boeremusiek op sy lékkerste. Maar op die verhoog is nie die tradisionele ...