Fotograaf Hennie de Klerk in aksie agter die kameralens vir die asemrowende foto’s wat gepubliseer is in die boek “Pollinators, Predators and Parasites – the ecological roles of insects in Southern ...
Baie natuurliefhebbers wonder seker hoe iemand ’n nuwe insekspesie ontdek – soos Rika du Plessis met ’n langhoring­sprinkaan gedoen het. “Die beste plek om insekte waar te neem, is saans in die ligte ...