Depressie, selfhaat, angs en selfmoordgedagtes is nie iets wat mense op hulle mou dra nie. Dit is ook nie iets waaroor ons praat nie. Dit is ‘n stil, verdraaide realiteit wat snags terwyl jy nie kan ...