Die meeste van ons is besonder kwesbaar wanneer dit oor ons kinders gaan. En geslag ná geslag is daar min ouers wat uiteindelik met volle eerlikheid en oortuiging kan sê dat hulle nie foute begaan het ...
“Wil jy regtig probeer voorstel dat alle godsdienste met mekaar kan saamwerk en dit op gelyke vlak ... dit is mos totaal naïef!” Die man wat hierdie stelling maak, is in sy laat sestigs en ‘n diep ...