Mamma, Moeder, Ma , Mammie … dis maar somminge van die aanspreekvorme vir die vrou wat jou in die lewe gebring het. Kinders moet elke dag hul liefde en waardering teenoor dié besonderse vrou in hul ...